EPISODE · Mar 28, 2026 · 41 MIN
KOPSKUIF - Halrika Breytenbach oor haar debuutkinderboek: Gertruida Gans leer ‘n les
from Cape Pulpit / Kaapse Kansel · host Mercia Eksteen
Op Saterdag 28 Maart gesels Halrika Breytenbach, kommunikasiekonsultant, vryskutjoernalis, skrywer en stigter van die musiekbediening, Halrika Music Ministries op Kopskuif. Halrika gesels oor haar debuutkinderboek, “Gertruida Gans leer ‘n les”, wat pas by Naledi Uitgewers verskyn het. Verder gesels sy oor haar liefde vir woorde en die opbouende krag daarvan. Sy deel gedagtes rondom haar musiekbediening en vertel ook oor haar optrede by KKNK.
What this episode covers

NOW PLAYING
KOPSKUIF - Halrika Breytenbach oor haar debuutkinderboek: Gertruida Gans leer ‘n les
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 28, 2026 ·54m
Jun 28, 2026 ·41m
Jun 28, 2026 ·51m
Jun 23, 2026 ·47m
Jun 21, 2026 ·34m