EPISODE · Jul 4, 2026 · 30 MIN
Sebastian van Niekerk gesels oor ATKV-Tienertoneel as ’n ruimte om te groei, en om te leer hoe om met selfvertroue in di
from KOPSKUIF · host Mercia Eksteen
In Kopskuif op 4 Julie gesels Sebastian van Niekerk oor ATKV-Tienertoneel as ’n ruimte om te groei, en om te leer hoe om met selfvertroue in die wêreld – en op die verhoog – te staan. Sebastian gesels oor deelname aan die ATKV se projek wat jou net nie aan kompetisie en kreatiewe uitdagings blootstel nie, maar jou bemagtig om in jou eie toekoms te belê. Verder deel hy sy ervaring van die gesogte ATKV-Agent-akteursrol, sowel as sy betrokkenheid by ‘Beter as gister’ – ’n splinternuwe 13-episode- Afrikaanse dramareeks op kykNET.
Embed this episode
NOW PLAYING
Sebastian van Niekerk gesels oor ATKV-Tienertoneel as ’n ruimte om te groei, en om te leer hoe om met selfvertroue in di
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.