EPISODE · Feb 15, 2025 · 28 MIN
KOPSKUIF - n Diep Gesprek oor Taal, Kultuur en die Toekomst van Afrikaans met Carl Julius
from KOPSKUIF · host Mercia Eksteen
Op 15 Februarie sluit Carl Julius by Kopskuif aan om te gesels oor die betekenis van moedertaal, sy studies, en hoe ons ons kultuur kan bewaar en vier. Kom saam met ons vier die skoonheid en rykdom van ons moedertale. Laat ons trots wees op wie ons is en waar ons vandaan kom!
Embed this episode
Ready to play
KOPSKUIF - n Diep Gesprek oor Taal, Kultuur en die Toekomst van Afrikaans met Carl Julius
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.