EPISODE · Apr 18, 2026 · 39 MIN
KOPSKUIF - Sanet Grobler van Illuminated Growth gesels op 18 April op Kopskuif.
from Cape Pulpit / Kaapse Kansel · host Mercia Eksteen
Maak seker jy skakel in om te kom luister hoe Sanet gesels oor haar unieke benadering wat fokus op studiemetodes, leierskapsontwikkeling en emosionele ondersteuning. Sy gesels oor die praktiese kursusse en insiggewende begeleiding waarmee Illuminated Growth ouers met die nodige gereedskap toerus om ’n sterk, gesonde band met hul kinders te bou – die sleutel tot emosionele welstand. Illuminated Growth is meer as net ’n praktyk; dit is ’n ruimte waar groei, begrip en hoop saamvloei om elke kind se volle potensiaal te ontsluit.
Embed this episode
NOW PLAYING
KOPSKUIF - Sanet Grobler van Illuminated Growth gesels op 18 April op Kopskuif.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.