EPISODE · May 18, 2026 · 14 MIN
Korporaal Jackie
from War Paws: Not all heroes are Human · host Creator: Suzanne Paxton, Host: JD Labuscagne
Die volgende storie is so eg Suid Afrikaanse as wat jy kan kry.Korporaal Jackie is ‘n bobbejaan wat in die vroeer 1910’s gebore is. En oorlog toe is. Hy het 'n uniform gedra, offisiere gesalueer, sy eie eetgerei gehad en mense se lewens gered het. Dit is om die rede dat sy naam op die Animals in War Muur van herinnering is... Hier is sy storie.. Vertel deur JD Labuscagne en Roch Vermaak. Die titel snit is IDOKAY se Lifes Journey Begins. REGIE deur Suzanne Paxton
Embed this episode
NOW PLAYING
Korporaal Jackie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.