Kosreis 2.0 is hier! episode artwork

EPISODE · Sep 25, 2025 · 5 MIN

Kosreis 2.0 is hier!

from Kosreis

Welkom terug by Kosreis! Ek is Francette Bekker, dieetkundige in Pretoria. Kosreis was lank stil, maar dis nou tyd vir Kosreis 2.0 – verfris, verbreed en vol nuwe energie. In hierdie episode stel ek die nuwe Kosreis bekend en vertel kortliks van my onverwagse afdraaipaaie en hoekom Kosreis vir 'n ruk moes stilhou langs die pad. So wat is op ons nuwe padkaart vir Kosreis? Voorheen het ek kossoorte bespreek, maar nou verbreed ons die grense: ons praat oor gesondheid, kultuur, Suid-Afrika se kosverhale, en ook die dinge wat ons saam doen – soos braai, kamp en kuier. Die doel is om jou siel en gemoed te voed, jou nuuskierigheid te prikkel en jou die kos op jou bord op ’n nuwe manier te laat waardeer.Aanbieder: Francette Bekker Instagram@kosreis Instagram & Facebook@francettedietitianWebtuistewww.francettedietitian.comE-poschatwith@francettedietitian.com Vrywaring gelees deur aktrise en sangeres Sanli Jooste. Vind haar op Instagram @sansings89

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 25, 2025

Embed this episode

Welkom terug by Kosreis! Ek is Francette Bekker, dieetkundige in Pretoria. Kosreis was lank stil, maar dis nou tyd vir Kosreis 2.0 – verfris, verbreed en vol nuwe energie. In hierdie episode stel ek die nuwe Kosreis bekend en vertel kortliks van my onverwagse afdraaipaaie en hoekom Kosreis vir 'n ruk moes stilhou langs die pad. So wat is op ons nuwe padkaart vir Kosreis? Voorheen het ek kossoorte bespreek, maar nou verbreed ons die grense: ons praat oor gesondheid, kultuur, Suid-Afrika se ko...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Kosreis 2.0 is hier!

0:00 5:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kosreis?

This episode is 5 minutes long.

When was this Kosreis episode published?

This episode was published on September 25, 2025.

Can I download this Kosreis episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!