EPISODE · May 27, 2022 · 1 MIN
Koste-druk inflasie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Inflasie is ʼn volgehoue styging in die algemene prysvlak, en ons weet dit is besig om te styg. ʼn deel daarvan is kostedrukinflasie wat veroorsaak is deur die oorlog in Oekraine en die stygings in die pryse van olie en voedselkommoditeite wat dit veroorsaak het. Statistieke Suid-Afrika het gister Aprilmaand se Produsenteprysinflasiesyfer bekend gemaak en dit wat 13,1%. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Koste-druk inflasie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m