KPS Episode 3: Antoinette Badenhorst episode artwork

EPISODE · Mar 10, 2017 · 18 MIN

KPS Episode 3: Antoinette Badenhorst

from Klipkouers · host Jacques Basson

Ek en mede-entrepreneur Tiaan de Jager delf dieper in die vorige week se potgooi onderhoud vir vars besigheidsidees en advies! Vandag gesels ons oor aanlyn kursusse en –opvoeding en hoe dit besig is om ou-wêreldse denkwyses onherroeplik te verander – en dis ‘n baie goeie wending! Deur hierdie middele te benut, kan énige persoon hom- of haarself opvoed en praktiese kennis opbou, wat baie voordelig in die werkplek is, asook vir aspirant entrepreneurs. So ook kan kenners hulle vaardighede en kennis op ‘n baie eenvoudiger en effektiewe manier met die massas deel. Webwerf

NOW PLAYING

KPS Episode 3: Antoinette Badenhorst

0:00 18:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Klipkouers?

This episode is 18 minutes long.

When was this Klipkouers episode published?

This episode was published on March 10, 2017.

What is this episode about?

Ek en mede-entrepreneur Tiaan de Jager delf dieper in die vorige week se potgooi onderhoud vir vars besigheidsidees en advies! Vandag gesels ons oor aanlyn kursusse en –opvoeding en hoe dit besig is om ou-wêreldse denkwyses onherroeplik te verander...

Can I download this Klipkouers episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!