EPISODE · Jun 14, 2022 · 1 MIN
Krimpflasie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die vakansie-Minuut is 'n heruitsending van 'n episode van verlede jaar. Krimpflasie is nie ʼn woord wat jy in ʼn Ekonomie handboek sal kry nie. Dit beteken ook nie dat pryse daal nie, dit is deflasie. Krimpflasie is wanneer die prys dieselfde bly, of selfs styg, maar die gewig of volume van die produk krimp. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Krimpflasie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m