EPISODE · Sep 15, 2022 · 1H 11M
Kurt Darren
from PRAATING · host Peach van Pletzen a.k.a Groothond
Vandag se gas is ’n household naam. In 2009 het hy ’n rekord gestel vir bokdrol vêr-spoeg! Meeste Engelse mense weet nie eers dat bokdrol ’n woord is nie, nevermind dat dit 'n sport is! Hy mag dalk twee first names hê, maar hy is ’n enkele Krag Ysterperd met longe en pype van harde bronsgoud! Hy het al meer as 20 albums vrygestel en hy was al talle kere op die silwerdoek. Hy is 'n gesoute feeshond en sy musiek is ook baie populêr in Europa! Hy is die pilot van die airways, ‘n dokter van melodie, die prins van sokkie en die Kaptein van Afrikaanse popmusiek. Dames en here maak geraas in jou sitkamer, of in jou kantoor vir die enigste KURT DARREN!Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
Embed this episode
What this episode covers
Vandag se gas is ’n household naam. In 2009 het hy ’n rekord gestel vir bokdrol vêr-spoeg! Meeste Engelse mense weet nie eers dat bokdrol ’n woord is nie, nevermind dat dit 'n sport is! Hy mag dalk twee first names hê, maar hy is ’n enkele Krag Ysterperd met longe en pype van harde bronsgoud! Hy het al meer as 20 albums vrygestel en hy was al talle kere op die silwerdoek. Hy is 'n gesoute feeshond en sy musiek is ook baie populêr in Europa! Hy is die pilot van die airways, ‘n dokt...
Ready to play
Kurt Darren
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.