EPISODE · Nov 10, 2022 · 1 MIN
Landbou-aanwysers om oor positief te raak
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die landbousektor in Suid-Afrika maak 3% van die Bruto Binnelandse Produk uit maar het die afgelope paar jaar ʼn belangrike bydra gemaak tot die ekonomiese groei wat ons wel gehad, tot uitvoer en investering. Waaroor mens meestal lees is al die uitdagings wat die sektor in die gesig staar, en daar is baie. Tog was daar die laaste week ook nuus wat mens optimisties maak – reënvooruitsigte vir die somerseisoen lyk goed en trekkerverkope is op ʼn rekord hoogtepunt. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Landbou-aanwysers om oor positief te raak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m