EPISODE · Jul 6, 2026 · 17 MIN
Landboumark Voorslag: Episode 1 - Hen Hotel
from Media24 · host Media24
In episode 1 van Landboumark Voorslag hoor ons van ՚n entrepreneur wie se kleintydpassie ՚n groeiende onderneming “uitgebroei” het. Toe voëlgriep Suid-Afrika se eiermark ontwrig, het Alexander Smit ՚n gaping raakgesien en sy liefde vir hoenders wat hy reeds van kleins af koester, in ՚n florerende onderneming omskep. Hen Hotel is vandag nie net ՚n verskaffer van lêhoenders van ’n hoë gehalte nie, maar bied ook opleiding aan. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. Landboumark
What this episode covers
In episode 1 van Landboumark Voorslag hoor ons van ՚n entrepreneur wie se kleintydpassie ՚n groeiende onderneming “uitgebroei” het. Toe voëlgriep Suid-Afrika se eiermark ontwrig, het Alexander Smit ՚n gaping raakgesien en sy liefde vir hoenders wat hy reeds van kleins af koester, in ՚n florerende onderneming omskep. Hen Hotel is vandag nie net ՚n verskaffer van lêhoenders van ’n hoë gehalte nie, maar bied ook opleiding aan. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com.
NOW PLAYING
Landboumark Voorslag: Episode 1 - Hen Hotel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.