Landboumark Voorslag: Episode 2 - Master Steel Structures episode artwork

EPISODE · Jul 13, 2026 · 16 MIN

Landboumark Voorslag: Episode 2 - Master Steel Structures

from Media24 · host Media24

In episode 2 van Landboumark Voorslag vertel ՚n entrepreneur hoe hy met min ondervinding in die staalkonstruksiebedryf ՚n onderneming gekoop en laat floreer het. Sedert 2009 het Jaco Hefer van Master Steel Structures – van ’n Vrystaatse groentjie wat nie eens geweet het wat steierwerk is nie tot die eienaar van ’n onderneming wat staalstrukture landwyd en in Wes-Afrika oprig – ’n “staalsterk” reputasie gebou danksy gehalte, deursettingsvermoë en vertroue. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. Landboumark

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 13, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Landboumark Voorslag: Episode 2 - Master Steel Structures

0:00 16:37

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 16 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on July 13, 2026.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!