Landboumark Voorslag: Episode 4 - Affieplaas Boerseep episode artwork

EPISODE · Jul 27, 2026 · 12 MIN

Landboumark Voorslag: Episode 4 - Affieplaas Boerseep

from Media24 · host Media24

In episode 4 van Landboumark Voorslag hoor ons van ՚n onderneming wat nie net outentieke plaasprodukte vervaardig nie, maar ook ander entrepreneurs bemagtig. Willem en Hannetjie Smit se besluit om weer boerseep volgens ՚n ou familie-resep op die plaas te maak, was die begin van iets veel groter. Vandag glo hulle Affieplaas Boerseep was deel van God se plan – nie net om ՚n onderneming te bou nie, maar ook om ander mense die geleentheid te gee om ՚n inkomste te verdien. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. Landboumark

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 27, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Landboumark Voorslag: Episode 4 - Affieplaas Boerseep

0:00 12:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 12 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on July 27, 2026.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!