EPISODE · Aug 17, 2026 · 8 MIN
Landboumark Voorslag: Episode 7 - Uit die Dop
from Media24 · host Media24
In die sewende episode van Landboumark Voorslag ontmoet ons Lizaan Bradfield, die boervrou wat van oorskotproduksie op hul plaas ՚n onderneming opgebou het – een pekanneuttertjie op ՚n slag. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. mark.landbou.com
Embed this episode
NOW PLAYING
Landboumark Voorslag: Episode 7 - Uit die Dop
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.