Lang Dae, Kort Jare episode artwork

EPISODE · Nov 24, 2023 · 2 MIN

Lang Dae, Kort Jare

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine13:10,11 Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet. En dit alles is nodig omdat julle weet hoe laat dit al is. Die uur is reeds daar dat julle uit die slaap moet wakker word, want die tyd van ons finale verlossing is nou nader as toe ons tot die geloof gekom het. Terwyl die gemiddelde lewensduur van ‘n gemiddelde persoon in byna elke nasie dwarsdeur die wêreld aan die toeneem is, kan jy eenvoudig nie volgens die statistieke skat hoe lank jy nog gaan lewe nie.Onlangs het Glenn, 'n goeie vriend van my, 'n bietjie olik en kortasem gevoel. Ná ’n besoek aan die dokter en ’n paar toetse, het hulle hom hospitaal toe gehaas vir ’n driedubbele hartomleidingsoperasie. Glenn? Nee, man, hy is net vyftig; reg soos 'n roer; hy’s nie oorgewig nie; hy was nog nooit 'n roker nie en hy het byna elke oggend op sy branderplank gaan ry.Myns insiens is Glenn die laaste persoon wat ek sou kon voorstel om drie verstopte are te hê. Prys die Here, hy het ten volle herstel, maar sy storie maak ons net weer bewus daarvan dat ons nie op gemiddeldes kan staatmaak nie.Miskien werk jy, soos ons almal, hard. En al voel die dae soms lank, voel die jare - snaaks genoeg - kort. Hoe meer gefokus jy is op wat jy doen, hoe vinniger gaan daardie jare verby.En wanneer die lewe verby is, is die invloed op mense se lewens en die liefde wat ons aan hulle bewys het, die enigste nalatenskap wat ek en jy sal hê. Romeine 13:10,11 Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet. En dit alles is nodig omdat julle weet hoe laat dit al is. Die uur is reeds daar dat julle uit die slaap moet wakker word, want die tyd van ons finale verlossing is nou nader as toe ons tot die geloof gekom het.My vriend, jy weet nie hoe lank jy oor het nie. Word wakker, elke dag tel. Die geleentheid om lief te hê is hier – nou! Want die einde, wel, dit is miskien baie nader as wat ons dink.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Romeine13:10,11 Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet. En dit alles is nodig omdat julle weet hoe laat dit al is. Die uur is reeds daar dat julle uit die slaap moet wakker word, want die tyd van ons finale verlossing is nou nader as toe ons tot die geloof gekom het. Terwyl die gemiddelde lewensduur van ‘n gemiddelde persoon in byna elke nasie dwarsdeur die wêreld aan die toeneem is, kan jy eenvoudig nie vol...

NOW PLAYING

Lang Dae, Kort Jare

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 24, 2023.

What is this episode about?

Send us Fan MailRomeine13:10,11 Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet. En dit alles is nodig omdat julle weet hoe laat dit al is. Die uur is reeds daar dat julle uit die slaap moet...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!