EPISODE · Aug 13, 2018 · 0 MIN
Langpad na Noord-Kaap
from Kontrei Klets · host Clifford Roberts
Hierdie nuwe episode deur @Kontreiklets se Clifford en Maryke Roberts beskryf 'n reis na die Noord-Kaap en verklap presies waar jy die mooiste Namakwaland-blommeskouspel kan sien. Gaan proe wyn-roomys en neem 'n selfie voor 'n donkie-standbeeld op Upington. Neem so deel aan die reek: gesels saam op Twitter of stuur vir ons 'n boodskap dat ons dit op die potgooi kan deel!
Embed this episode
Ready to play
Langpad na Noord-Kaap
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.