LEA VIVIER episode artwork

EPISODE · Nov 2, 2023 · 1H 25M

LEA VIVIER

from PRAATING · host Peach van Pletzen a.k.a Groothond

Vandag se gas spandeer baie tyd naby water.  Sy is die meermin van die dam. Sy is maklik een van die mees hardewerkende akteurs in die land en sy het 'n glimlag wat 'n Springbok sal laat bloos. Dam, Die Byl, Legacy, Ludik, Wonderlus, Fynskrif, The girl from St. Agnes en Resident Evil is 'n paar van die kepe op haar voorworsie.Wat dryf haar kakgroot ambisie? Wanneer laas het sy gratis gehuil (nie vir geld nie)? These are some of the groot vrae, and groot vrae verdien kakgroot antwoorde.My liewe mense sit asseblief jul hande by mekaar vir die magnetiese snoek van die silwerdoek, Lea Vivier!Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 2, 2023

Embed this episode

Vandag se gas spandeer baie tyd naby water. Sy is die meermin van die dam. Sy is maklik een van die mees hardewerkende akteurs in die land en sy het 'n glimlag wat 'n Springbok sal laat bloos. Dam, Die Byl, Legacy, Ludik, Wonderlus, Fynskrif, The girl from St. Agnes en Resident Evil is 'n paar van die kepe op haar voorworsie. Wat dryf haar kakgroot ambisie? Wanneer laas het sy gratis gehuil (nie vir geld nie)? These are some of the groot vrae, and groot vrae verdien kakgr...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

LEA VIVIER

0:00 1:25:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of PRAATING?

This episode is 1 hour and 25 minutes long.

When was this PRAATING episode published?

This episode was published on November 2, 2023.

Can I download this PRAATING episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!