‘Leer om ander te lei en motiveer’ – Francois Rossouw episode artwork

EPISODE · Mar 26, 2026 · 28 MIN

‘Leer om ander te lei en motiveer’ – Francois Rossouw

from Media24 · host Media24

Francois Rossouw, Toyota en AgriSA se Jongboer van die Jaar, moes al vele storms – letterlik en figuurlik – trotseer. As vierdegenerasie-tafeldruifboer op Mooigezicht Estates in die Hexriviervallei moes hy al vele storms trotseer. Haelstorms, oorstromings en selfs ’n wingerd wat drie keer herplant moes word, het sy veerkragtigheid getoets. In dié Bly Boer-onderhoud met dr. Johan Beukes gesels hy oor tradisie, aanpasbaarheid en harde werk. Ook oor hoe hy as jong bestuurder moes hy leer om balans te vind tussen dissipline en genade, en om die beste uit sy werknemers te haal. Landbou.com se potgooireeks Bly Boer wil boere inspireer om nie net aan te hou boer nie, maar om ook vreugde in hul dagtaak te vind. In elke episode verken ons nuwe maniere om balans te vind sodat jy jou roeping met passie kan uitleef.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 26, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

‘Leer om ander te lei en motiveer’ – Francois Rossouw

0:00 28:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 28 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on March 26, 2026.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!