EPISODE · Jul 27, 2022 · 1 MIN
Leidende aanwyser van die sakesiklus
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Een van die aanwysers van hoe dit met die ekonomie gaan is die sogenaamde leidende aanwyser van die sakesiklus. Die siklus kan in ʼn opswaai, piek, afswaai, of trog wees en die leidende aanwyser is ʼn voorspeller van die die siklus in die volgende 6 tot 12 maande kan beweeg. Die nuutste syfer het met op ʼn maand-tot-maand basis met 0,7% gedaal en oor die jaar, met 8,5%. Dit dui op ʼn ekonomiese afswaai teen volgende jaar. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Leidende aanwyser van die sakesiklus
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m