EPISODE · Sep 17, 2025 · 3 MIN
Lichtenburg-sakegemeenskap skepties oor nasionale ingryping in Ditsobotla
from The OFM Business Hour · host OFM
Die sakegemeenskap van Lichtenburg is uiters skepties oor die regering se nasionale ingryping in die Ditsobotla- plaaslike munisipaliteit. Al is dit die eerste keer dat die munisipaliteit onder nasionale administrasie geplaas word, glo sakeondernemings en inwoners nie dat dit ’n wending vir die dorp gaan bring nie. Dié Noordwes-dorp is al meer as ’n dekade lank onder provinsiale administrasie, sê Chris Breedt, voorsitter van die Lichtenburg-sakekamer, aan OFM Sakeuur.
Embed this episode
NOW PLAYING
Lichtenburg-sakegemeenskap skepties oor nasionale ingryping in Ditsobotla
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.