EPISODE · Aug 18, 2021 · 36 MIN
Lizz Meiring: Inperking sal my nie onderkry nie
from Nuuspod · host Izak du Plessis
In die eerste aflewering van ons nuwe reeks oor Formidabele Vroue, vertel Lizz Meiring vir Teresa Coetzee oor die uitdagings wat kunstenaars in die gesig staar as gevolg van die inperkings. Sy vertel verder wat sy alles doen om kop bo water te hou, en hoe die kunstenaarsgemeenskap mekaar ondersteun in hierdie uitdagende tye.
Embed this episode
NOW PLAYING
Lizz Meiring: Inperking sal my nie onderkry nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.