Londen | Engeland episode artwork

EPISODE · Sep 12, 2025 · 55 MIN

Londen | Engeland

from Die Wêreld aan jou Voete · host Anina.vk

Vandag is 'n groot episode vir 'n groot stad want ons verken Londen saam met Carla Douglas. Carla is 'n arbeidterapeut en bly en werk al vir die afgelope paar jaar in die Britse hoofstad. Sy maak ons touwys met alles van pub kultuur tot Pimm's, West End tot Wimbledon, die Koninglikes tot die Cockneys. Maak 'n koppie van jou beste Early Grey, sit terug en geniet nog 'n episode van Die Wêreld aan jou Voete.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 12, 2025

Embed this episode

Ready to play

Londen | Engeland

0:00 55:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die Wêreld aan jou Voete?

This episode is 55 minutes long.

When was this Die Wêreld aan jou Voete episode published?

This episode was published on September 12, 2025.

Can I download this Die Wêreld aan jou Voete episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!