EPISODE · Oct 28, 2021 · 1 MIN
Lone en werkskepping
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die laaste paar dae word daar weer baie geskryf oor dit wat nodig is om die Suid-Afrikaanse ekonomie op dreef te kry. Party kommentators vra vir drastiese stappe, ʼn basiese inkomstetoelaag, of dat ons net eers die skuldlas onder beheer moet kry. Sommige sal sê arbeidsmarkhervorming, maar is verstaanbaar versigtig om te verduidelik presies wat verander moet word. Die een aspek is die stelsel van kollektiewe bedinging. Lees die navorsing hier: Magruder (2010).
What this episode covers

NOW PLAYING
Lone en werkskepping
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m