EPISODE · Jul 24, 2022 · 6 MIN
Loodsepisode
from Kosreis · host Francette Bekker
In hierdie loodsepisode gee die aanbieder Francette Bekker (Jou Digitale Dieetkundige) bietjie agtergrond inligting oor wie sy is, wat sy as Dieetkundige doen en sy vertel meer oor die padreis wat hierdie podsending met die naam Kosreis se inspirasie was. Aanbieder: Francette Bekker Instagram @kosreis Instagram & Facebook @francettedietitian Webtuiste www.francettedietitian.com E-pos [email protected] Vrywaring gelees deur aktrise en sangeres Sanli Jooste. Vind haar op Instagram @sansings89
Embed this episode
Ready to play
Loodsepisode
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.