Los die stem uit! episode artwork

EPISODE · Nov 20, 2021 · 36 MIN

Los die stem uit!

from Nuuspod · host Izak du Plessis

Die Stem as deel van die volkslied is weer in die spervuur na Julius  Malema van die EFF geëis het dat dit verwyder moet word en met iets  anders in Afrikaans vervang word. Om die kroon te span op mense se  verontwaardiging hieroor, het die politieke kommentator, Max du Pree,  vir Malema gelyk gegee tydens die program Praat Saam op RSG. Talle bruin  luisteraars het hierop gereageer en daarop aanspraak gemaak dat hulle  identifisering met die Afrikaanse deel van die volkslied nie geminag  moet word nie. Izak du Plessis praat met die voorsitter van die DAK  Netwerk, Danie van Wyk, hieroor.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 20, 2021

Die Stem as deel van die volkslied is weer in die spervuur na Julius  Malema van die EFF geëis het dat dit verwyder moet word en met iets  anders in Afrikaans vervang word. Om die kroon te span op mense se  verontwaardiging hieroor, het die politieke kommentator, Max du Pree,  vir Malema gelyk gegee tydens die program Praat Saam op RSG. Talle bruin  luisteraars het hierop gereageer en daarop aanspraak gemaak dat hulle  identifisering met die Afrikaanse deel van die volkslied nie geminag  moet word nie. Izak du Plessis praat met die voorsitter van die DAK  Netwerk, Danie van Wyk, hieroor.

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

Los die stem uit!

0:00 36:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuuspod?

This episode is 36 minutes long.

When was this Nuuspod episode published?

This episode was published on November 20, 2021.

What is this episode about?

Die Stem as deel van die volkslied is weer in die spervuur na Julius  Malema van die EFF geëis het dat dit verwyder moet word en met iets  anders in Afrikaans vervang word. Om die kroon te span op mense se  verontwaardiging hieroor, het die...

Can I download this Nuuspod episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!