Luna Paige debuteer haar produksie ‘Die Reisigers’ in Potchefstroom episode artwork

EPISODE · Sep 22, 2025 · 4 MIN

Luna Paige debuteer haar produksie ‘Die Reisigers’ in Potchefstroom

from OFM Artbeat (Kunsteklop) · host OFM

In Die Reisigers verken die sanger-liedjieskrywer Luna Paige temas van beweging, stilte van gees, aanvaarding en selfliefde. Die vertoning is geïnspireer deur haar persoonlike ervarings op reis — onder meer op die Spaanse Camino — sowel as haar waarnemings as reisiger en kunstenaar. Sy sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om oor die debuut produksie te gesels wat vanjaar by Momentum Aardklop te siene is.

NOW PLAYING

Luna Paige debuteer haar produksie ‘Die Reisigers’ in Potchefstroom

0:00 4:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Artbeat (Kunsteklop)?

This episode is 4 minutes long.

When was this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode published?

This episode was published on September 22, 2025.

What is this episode about?

In Die Reisigers verken die sanger-liedjieskrywer Luna Paige temas van beweging, stilte van gees, aanvaarding en selfliefde. Die vertoning is geïnspireer deur haar persoonlike ervarings op reis — onder meer op die Spaanse Camino — sowel as haar...

Can I download this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!