EPISODE · Jul 31, 2024 · 4 MIN
Maak jou boodskap duidelik
from The OFM Business Hour · host OFM
Die belangrikheid van doeltreffende kommunikasie in die werkplek en om 'n boodskap duidelik oor te dra is 'n baie belangrike vaardigheid. Dit beïnvloed produktiwiteit en verhoudinge in die werkplek. Juanita Vorster vertel jou vanaand, in twee insetsels, hoe om die boodskap in jou werkplek duidelik oor te dra en vertel dit is soms beter om jou werknemer iets te vra as om hom bloot ‘n opdrag te gee.
Embed this episode
NOW PLAYING
Maak jou boodskap duidelik
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.