EPISODE · Aug 17, 2026 · 3 MIN
Maandag, 17 Augustus 2026
from Kosmos 94.1 · host Jo-Maré Duddy
In jou finansiële nuus vanoggend: Die adjunkminister van myne, Gaudentia Kröhne, moes vure in Indië doodslaan oor persepsies dat die regering om op 51 persent van alle nuwe myne in die land wil aanspraak maak. Sy het ook nuus oor Namibië se planne om 'n groter belang in Debmarine Namibia en Namdeb te bekom. En Oryx Properties maak 'n belangrike aankondiging op die Namibiese Effektebeurs (NSX). Volg KosmosKapitaal op Facebook, Instagram, X en LinkedIn, en kry finansiële en ekonomiese nuus soos dit breek - elke dag van die week!
Embed this episode
NOW PLAYING
Maandag, 17 Augustus 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.