EPISODE · Sep 7, 2022 · 2 MIN
Maar hoe lyk die groei vooruitsigte?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het gister die tweede kwartaal se Bruto Binnelandse Produk syfer bekend gemaak en die ekonomie het ingekrimp met 0,7%. Ekonome sê altyd hulle is nie verras nie, maar hierdie keer het werklik almal die inkrimping verwag. Die vervaardigingsektor, mynbou en landbou het ingekrimp, onder andere as gevolg van die vloede in KwaZulu-Natal, beurtkrag en bek-en-klouseer. Maar dit is nou geskiedenis. Die vraag is nou hoe lyk die ekonomiese vooruitsigte vir die res van die jaar. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Maar hoe lyk die groei vooruitsigte?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m