EPISODE · Nov 10, 2023 · 54 MIN
Maartje en Zander van der Westhuizen
from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom
Maartje van der Westhuizen is pas verkies as assessor van die algemene sinode. Sy is predikant by NG kerk Elarduspark. Zander is predikant by NG Gemeente Tygerpoort; hy is 'n dominee, radio-omroeper by Groot FM, musikant, skrywer en dien op die Oostelike Sinode se SDR. Om net 'n paar dinge te noem . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Embed this episode
NOW PLAYING
Maartje en Zander van der Westhuizen
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.