EPISODE · May 30, 2025 · 6 MIN
Mafube-landboudorpie in finale fases van ontwikkeling
from The OFM Business Hour · host OFM
’n Landboudorpie, wat boere in Mafube en omliggende distrikte verder by produkontwikkeling in die waardeketting wil betrek, is in die finale fases van beplanning. Quintin Antunes, voorsitter van die distrikslandbou-unie, sê aan die OFM Sakeuur dat die dorpie omgewingsvolhoubaar en sonkragaangedrewe sal wees. Dit is daarop gemik om boere in staat te stel om meer as net primêre produsente te wees. Hy deel meer hieroor in sy gesprek met OFM-redakteur Morné van Rooyen.
Embed this episode
NOW PLAYING
Mafube-landboudorpie in finale fases van ontwikkeling
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.