EPISODE · Sep 2, 2024 · 7 MIN
Magriet Groenewald On #DailyDateWithChristie
from HelderbergFM 93.6 · host زاويرا زاويرا
Magriet Groenewald gesels met alle vroue in SA vir vroemaand Die betowering van ’n vrou wat haar waarde besef is lewensveranderend en dít is wat Magriet Groenewald haar passie gemaak het – om vroue, en veral vroulike entrepreneurs, te help om hul stem te vind en só die wêreld te verander; een besigheid op ’n slag. Sy wil graag soveel as moontlik vrouens bereik met haar hulp en boodskap en veral die maand in vrouemaand want sy glo vrouens is n groot deel van die wereld se toekoms en sukses. Lees asb meer oor haar boodskap en wenke in die mediaverklaring aangeheg. 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936
What this episode covers

NOW PLAYING
Magriet Groenewald On #DailyDateWithChristie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Nov 18, 2023 ·14m
Nov 18, 2023 ·10m
Nov 18, 2023 ·10m
Nov 18, 2023 ·10m
Nov 18, 2023 ·12m
Nov 18, 2023 ·12m