EPISODE · Sep 1, 2022 · 26 MIN
Magtige Max storm voort
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Max Verstappen en Red Bull het die afgelope naweek se Formule 1 Grand Prix in België totaal oorheers, en Nuuspod vra die vraag of Max die toneel gaan oorheers soos Lewis Hamilton die afgelope paar jaar gedoen het. Ons kyk bietjie na alles wat die naweek gebeur het, en bespiegel oor die bestuurdersmark en wie by watter spanne gaan opeindig. Moontlik gemaak deur Mirror Business Solutions. Besoek hulle webwerf by https://mirrorsa.co.za
Embed this episode
NOW PLAYING
Magtige Max storm voort
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.