Matteus 14.22-36 - Here red my
from Goeie More Kruispadders Hosted by Matie Barnard
In Matteus 14:22–36 kom Jesus oor die water na sy bang dissipels toe. Wanneer Petrus begin sink, roep hy: “Here, red my!” en Jesus gryp hom dadelik. Ons gesels oor vrees, twyfel en klein geloof, en ontdek saam met die dissipels meer van wie Jesus is — die Seun van God, wat ook aan die oorkant siek mense genees.
Embed this episode
No transcript yet.
Frequently asked questions
How long is this episode of Goeie More Kruispadders?
This episode is 7 minutes long.
When was this Goeie More Kruispadders episode published?
This episode was published on October 21, 2026.
Can I download this Goeie More Kruispadders episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.