EPISODE · May 16, 2010 · 55 MIN
May 2010 - Nuwe mense
from SA Gemeente Noordwyk Preke · host Rian Steyn
Iemand wat aan Christus behoort is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Dit is alles die werk van God. Die vraag wat altyd in ons koppe moet weergalm, is: Hoe nuut is ek? Wat het in my lewe verander in die afgelope tyd? Of dalk moet ons die vraag omkeer en eerder vra: Wat het nie verander nie? Waarmee sukkel ek nog steeds? Wat is daar in my wat ek nie van hou nie?
Embed this episode
NOW PLAYING
May 2010 - Nuwe mense
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.