EPISODE · Sep 11, 2024 · 7 MIN
Melissa de Vries dans al die pad op Skemergrond met Sylvia.
from OFM Nights · host OFM
Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe van die Louw-familie onherroeplik gaan verander. Skemergrond sal kykers vier aande ’n week vasgenael voor die kassie hou om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145)
Embed this episode
NOW PLAYING
Melissa de Vries dans al die pad op Skemergrond met Sylvia.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.