EPISODE · Sep 25, 2024 · 5 MIN
Melissa Willering is weer op Nêrens, Noord-Kaap Deel II !
from OFM Nights · host OFM
Dit was een van die trefferreekse van 2021, en die laaste episode is skaars uitgesaai toe begin kykers al smeek: Vertel asseblief verder aan die storie van die Adendorffs van Nêrens, die familieplaas in die Noord-Kaap. Die eerste episode van Nêrens, Noord-Kaap Deel II is ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar wees. Kyk saam elke Dinsdae om 20:00 op kykNET&kie, DStv-kanaal 144.
Embed this episode
NOW PLAYING
Melissa Willering is weer op Nêrens, Noord-Kaap Deel II !
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.