EPISODE · May 5, 2021 · 1 MIN
Mense gaan weer "mall" toe
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Tydens die inperking was dit die kleiner inkopiesentrums wat beter gevaar het en die groottes wat swaar getrek het soos wat mense by die huis gebly het en aanlyn inkopies gedoen het. Die kleiner sentrums, veral in landelike gebiede het die kruideniersware en ander winkels waar mense hulle Covid-toelae bestee het. ʼn Belangrike teken van die herstel van die ekonomie is dat besigheid by die groot “malls”nou ook weer toeneem.
What this episode covers

NOW PLAYING
Mense gaan weer "mall" toe
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m