MIKE BOLHUIS episode artwork

EPISODE · Aug 28, 2025 · 1H 7M

MIKE BOLHUIS

from PRAATING · host Peach van Pletzen a.k.a Groothond

Vandag se gas is Suid-Afrika se eie legendariese privaatspeurder — 'n skaars glimlagger, 'n meester van ondersoek, en die ewige behoeder van geregtigheid.Hy het al in die in die oë van duisternis gekyk sonder om sy eie oë te knip...En tog dra hy sonbrille — want hy weet: lig is gevaarliker as skaduwee.But who is the man agter the bril? Hy’s die ou wat weet waar jou ex was op 12 Mei 2019.Die enigste mens wat ’n moordenaar, ’n politikus én ’n papegaai binne dieselfde uur kan ondervra... Sonder koffie.Hy is ook ’n fan van groot hare, en hy’s hier om te praat.Maar moenie probeer lieg nie — cos he will weet! Welkom by PRAATING...Die een, die enigste: MIKE BOLHUIS.Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 28, 2025

Embed this episode

Vandag se gas is Suid-Afrika se eie legendariese privaatspeurder — 'n skaars glimlagger, 'n meester van ondersoek, en die ewige behoeder van geregtigheid. Hy het al in die in die oë van duisternis gekyk sonder om sy eie oë te knip... En tog dra hy sonbrille — want hy weet: lig is gevaarliker as skaduwee. But who is the man agter the bril? Hy’s die ou wat weet waar jou ex was op 12 Mei 2019. Die enigste mens wat ’n moordenaar, ’n politikus én ’n papegaai binne dieselfde uur kan ondervra... Son...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

MIKE BOLHUIS

0:00 1:07:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of PRAATING?

This episode is 1 hour and 7 minutes long.

When was this PRAATING episode published?

This episode was published on August 28, 2025.

Can I download this PRAATING episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!