EPISODE · Dec 14, 2022 · 8 MIN
Mikrogroente - is dit meer as net mooi groen konfetti?
from Kosreis
Het jy dalk al gehoor van mikrogroente of dalk het jy al hierdie klein blaartjies op jou bord gevind as ‘n restaurant vir jou kos bedien wat besprinkel is met hierdie groente konfetti?Luister saam om meer te leer oor:Die verskil tussen mikrogroente, spruite en jong groentesMikrogroente se oorsprongDie voedingswaarde van mikrogroente teenoor volwasse groentesVoordele en nadele van mikrogroenteIdees om mikrogroente deel van jou dieet te maak.Volg hierdie skakel vir jou twee gratis feesspyskaarte:https://view.flodesk.com/pages/639abe4f45d7b73b09eedbd0Die skakel vir die gratis feesspyskaarte is ook op my Instagramblad @joudigitaledieetkundigeStudies en navorsing waarna verwys word in die episode:Sprouts and Microgreens—Novel Food Sources for Healthy DietsMicrogreen nutrition, food safety, and shelf lifeNutritional quality and health benefits of microgreens, a crop of modern agricultureAanbieder: Francette Bekker Instagram@kosreis Instagram & Facebook@francettedietitianWebtuistewww.francettedietitian.comE-poschatwith@francettedietitian.com Vrywaring gelees deur aktrise en sangeres Sanli Jooste. Vind haar op Instagram @sansings89
Embed this episode
What this episode covers
Het jy dalk al gehoor van mikrogroente of dalk het jy al hierdie klein blaartjies op jou bord gevind as ‘n restaurant vir jou kos bedien wat besprinkel is met hierdie groente konfetti? Luister saam om meer te leer oor: Die verskil tussen mikrogroente, spruite en jong groentesMikrogroente se oorsprongDie voedingswaarde van mikrogroente teenoor volwasse groentesVoordele en nadele van mikrogroenteIdees om mikrogroente deel van jou dieet te maak. Volg hierdie skakel vir jou twee gratis fee...
NOW PLAYING
Mikrogroente - is dit meer as net mooi groen konfetti?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.