EPISODE · Jul 24, 2020 · 19 MIN
Mini-reeks Eps 4: Afleggings en onderhandelingsprosedure
from Klipkouers · host Jacques Basson
Die COVID-19-pandemie het die arbeidsmark op sy kop gekeer, met die wankelrige ekonomie wat oral noodgedwonge afleggings tot gevolg het. Edward Coleman van Stratlaw regsadviseurs is ‘n kenner op die gebied van die arbeidswet, en bespreek ‘n aantal noodsaaklike aspekte rondom afleggings en die onderhandelingsprosedure wat gevolg behoort te word. Edward benadruk onder andere dat afleggings ‘n absolute laaste uitweg behoort te wees, en bespreek voorts die moontlike alternatiewe tot afleggings wat eers oorweeg moet word, asook die kriteria vir afleggings en voorskrifte t.o.v. afleggingspakkette. Webwerf
What this episode covers

NOW PLAYING
Mini-reeks Eps 4: Afleggings en onderhandelingsprosedure
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.