EPISODE · Oct 13, 2022 · 2 MIN
Miskien het die ekonomie so-so gevaar in Augustus, maar daar is kommer oor September
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Daily Maverick terg en sê dit voel so bietjie soos 2017 – beurtkrag, beurtwater en Jacob Zuma is in die nuus Daardie jaar het die ekonomie het met net 1,2% gegroei. Hierdie week se aanwysers gee ons ʼn idee van hoe moeilik dit is te sê hoe dit met die ekonomie gaan. Augustusmaand se syfers oor produksie en verkope in die vervaardigingsektor het effens beter gelyk en die SACCI se sakevertroue-indeks het veerkragtig gebly, maar daar is kommer oor wat in Septembermaand gebeur het en wat dit beteken vir die derde kwartaal se ekonomiese groeisyfer. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Miskien het die ekonomie so-so gevaar in Augustus, maar daar is kommer oor September
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m