‘Moenie ophou probeer nie’ – Gerrit van Zyl episode artwork

EPISODE · Aug 10, 2025 · 19 MIN

‘Moenie ophou probeer nie’ – Gerrit van Zyl

from Media24 · host Media24

In hierdie episode van Bly Boer deel Gerrit van Zyl, sakeman en bekroonde stoetbeesboer van Dewetsdorp, sy merkwaardige reis van konvensionele boerdery na herlewingslandboupraktyke met Reza Clifford. Gerrit se benadering tot geestelike welstand is diep gewortel in praktiese geloof, volharding en om sinvolheid in daaglikse klein bydraes tot iets groter as jouself te vind. Hoor wat hy sê oor: volharding te midde van kritiek; die waarde as jou dagtaak ’n verskil maak; om nie te wag vir ander om vir jou geleenthede te skep nie; en om die vermoë te ontwikkel om terug te bons.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 10, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

‘Moenie ophou probeer nie’ – Gerrit van Zyl

0:00 19:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 19 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on August 10, 2025.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!