Moet jou passie jou loopbaan word?
from Ek Jy Ons Hosted by Mienke Jacobs
Hoe identifiseer ek my passie? Wat moet 'n "passie" vir my bied? Wat moet 'n "werk" vir my bied? Kan die twee dieselfde ding wees? My opinie verskil dalk van die algemene-moderne-voorstel, maar ek hoop jy kan my perspektief raaksien en oor jou eie lewe en unieke omstandighede gaan nadink. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: [email protected]
Embed this episode
No transcript yet.