EPISODE · May 30, 2022 · 2 MIN
Moet jy bekommerd wees oor voedseltekorte?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons almal weet hoe die pryse van ons kosmandjie al hierdie jaar gestyg het. Oor die naweek is daar in die media gewaarsku hoe bv. Tiger Brands nog pryseverhogings van 15-20% oor ʼn reeks van hulle produkte verwag, en hulle maak die produkte wat ons almal gebruik, soos Albany brood Jungle Oats, Koo blikkieskos en All Gold tamatiesous. Hier en daar word daar bespiegel oor die moontlikheid van voedseltekorte. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Moet jy bekommerd wees oor voedseltekorte?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m