EPISODE · Sep 16, 2025 · 49 MIN
Moet jy Kaap toe trek of nie?
from Ek Jy Ons · host Mienke Jacobs
Blykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai. Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi, dis so veilig en die see is kort op Mauritius se hakke. Kom ek help jou agter die kap van die byl kom. As 'n Vrystater wat in 2021 Kaap to getrek het op soek na beter geleenthede, het ek BAIE geleer, wie is die ideale persoon wat goed in die Kaap sal aanpas? Hoe baie weet jy regtig van die kultuur en die Kaap se mense? Hoe lyk die geografie? Kom vind uit.Die is my ervaring, nie noodwendig almal sin nie.My hart is altyd - om kennis oor te dra.LiefdeMienkeMessage my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobsFollow Mienke on Facebook: Mienke JacobsBusiness partnership: [email protected]
What this episode covers
Blykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai. Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi, dis so veilig en die see is kort op Mauritius se hakke. Kom ek help jou agter die kap van die byl kom. As 'n Vrystater wat in 2021 Kaap to getrek het op soek na beter geleenthede, het ek BAIE geleer, wie is die ideale persoon wat goed in die Kaap sal aanpas? Hoe baie weet jy regtig van die kultuur e...
NOW PLAYING
Moet jy Kaap toe trek of nie?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 30, 2026 ·15m
Jun 28, 2026 ·40m
Jun 26, 2026 ·39m
Jun 25, 2026 ·38m
Jun 23, 2026 ·15m