EPISODE · Sep 13, 2021 · 1 MIN
Moet ons die inflasiemikpunt verander?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Met verlede week se episodes oor die BBP syfers en ekonomiese groei was daar nie kans om te praat oor die inflasiemikpunt nie. Die Goewerneur van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, het in ʼn toespraak gesê dat die mikpuntband van 3-6% vervang kan word deur ʼn enkele puntteiken van 3 of 4%. Daar kan wel ʼn marge van plus en minus 1 persentasiepunt toegelaat word. Hy het die argument gemaak dat die teiken laer gemaak kan word met die samewerking van die verskillende rolspelers in die openbare sektor wat geadministreerde pryse vasstel.
What this episode covers

NOW PLAYING
Moet ons die inflasiemikpunt verander?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m