EPISODE · Mar 3, 2022 · 1 MIN
Moet ons vergeet van ekonomiese herstel?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Volgens Netwerk 24 het die Finansiële en Fiskale Kommissie en die Parlementêre Begrotingskomittee gister die parlement gewaarsku dat as gevolg van die konflik kan Suid-Afrika daarvan vergeet om hierdie jaar ekonomies te herstel tot die vlakke van voor die Covid-19 pandemie. Daar is nie nog besonderhede gegee nie, maar ek dink dit hang so bietjie af van waar jy gedink het die groei vandaan sou kom... * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Moet ons vergeet van ekonomiese herstel?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m