Motorbedryfvakbond roskam Motuss oor afleggings episode artwork

EPISODE · Jun 14, 2026 · 0 MIN

Motorbedryfvakbond roskam Motuss oor afleggings

from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1

Die motorbedryfvakbond Misa het die voertuighandelaar Motus gekritiseer vir die aflegging van 67 werknemers te midde van goeie voertuigverkoopsyfers en 'n beter finansiële vertoning. Misa sê die afleggings is ongeregverdig en nie 'n laaste uitweg nie. Hy voer aan Motus het versuim het om alternatiewe opsies te oorweeg tydens konsultasies. Die woordvoerder van Misa, Phakamile Hlubi-Majola, hou vol dat die Motus-groep afleggingsbepalings misbruik het om sy arbeidskoste te verlaag. Sy sê verskeie afleggingsgeskille dien voor die Arbeidshof:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 14, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Motorbedryfvakbond roskam Motuss oor afleggings

0:00 0:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kosmos 94.1?

This episode is 0 minutes long.

When was this Kosmos 94.1 episode published?

This episode was published on June 14, 2026.

Can I download this Kosmos 94.1 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!